Sugar biscuit decorating packs – Christmas

R65.00

Sugar biscuit decorating packs

Entertain the kids this holiday season with a tasty sugar and ginger biscuit decorating pack. It’s loads of fun and adults can join in.

Includes 3 x sugar biscuits, 1 x ginger man, 3 icing sugar colours, sprinkles, Smarties, and a sugar cane in a gift box with ribbon.

Versier soetkoekies!

Hou die kleinspan besig hierdie Desember vakansie met smullekker soet-en gemmer koekies wat hulle kan versier. Dis ook iets lekker vir ma of ouma om saam met die kleinspan te geniet.

Sluit in: 3 x soetkoekies, 1 x gemmermannetjie, 3 versiersuiker kleure, sprinkels, Smarties, ‘n lekkerny, geskenkboksie met lint strikkie.

Out of stock